Eriospermum vermiforme is 'n knolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap vanaf die Gouritsrivier tot by die Groot-Brakrivier voor.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
vermiforme Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika