Eriospermum armianum is 'n knolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap van Springbok tot by Kliprand voor. Daar is vier bevolkings bekend wat geen bedreigings het nie.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

armianum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika