Eriospermum arenosum is 'n knolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap van Velddrif tot by Wallekraal voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 12 000 km² en daar is vyf bevolkinsg bekend. Die spesie word bedreig deur mineraal sand mynbou en die uitbreiding van landbou aktiwiteite.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

arenosum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika