Tridentea marientalensis is 'n sukkulent wat deel van die Apocynaceae familie is. Die spesie is inheems aan Botswana, Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in die Noord-Kaap voor.

Infraspesies Die spesie het twee infraspesies: Tridentea marientalensis subsp. albipilosa (Giess) L.C.Leach Tridentea marientalensis subsp. marientalensis

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

marientalensis Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika