McGhee Tyson-lughawe is 'n openbare/militêre lughawe 19 km suid van Knoxville,Airport Master Record Besoek op 14 Junie 2025 in Alcoa, Tennessee. Dit is vernoem na die Amerikaanse vlootvlieënier Charles McGhee Tyson, wat in die Eerste Wêreldoorlog gesneuwel het.

Die lughawe word besit deur die Metropolitan Knoxville Airport Authority, en word bedien deur verskeie groot lugdienste, met ongeveer 2 700 mense in diens. Dit neem 'n rit van 30 minute na die Great Smoky Mountains Nasionale Park. Die lughawe is die tuiste van McGhee Tyson Air National Guard Base, 'n lugbasis vir die 134ste Lughervullingsvleuel (134 ARW) van die Tennessee Air National Guard.

Statistiek

Topbestemmings +Besigste binnelandse roetes vanaf TYS (September 2023 – Augustus 2024) Rang Lughawe Passasiers Lugdiens 1Atlanta, Georgia 259 490 Delta 2Dallas/Fort Worth, Texas 177 780 American 3Charlotte, Noord-Carolina 174 270 American 4Chicago–O'Hare, Illinois 113 920 American, United 5Denver, Colorado 94 020 Allegiant, Frontier, United 6Detroit, Michigan 84 180 Delta 7Washington–Nasionaal, DC 68 860 American 8New York–LaGuardia, New York 61 640 American, Delta 9St. Petersburg, Florida 58 100 Allegiant 10Fort Lauderdale, Florida 55 060 Allegiant

Lugdiensmarkaandeel +Grootste lugdienste by TYS (September 2023 – Augustus 2024) Rang Lugdiens Passasiers Deel 1 Allegiant Air 768 000 25.20% 2 PSA-lugrederye 414 000 13.59% 3 Ameican Airlines 403 000 13.22% 4 Delta Air Lines 361 000 11.84% 5 Endeavor Air 329 000 10.79% Ander 773 000 25.36%

Jaarlikse verkeer +TYS Lughawe jaarlikse data 2017–hede Jaar Passasiers Bedrywighede Totale Vrag (lbs.) 2017 1 988 626 105 605 82 950 774(a) 2018 2 221 137 115 786 81 377 317(a) 2019 2 572 822 123 664 95 026 344 2020 1 161 447 92 406 84 151 936 2021 1 995 197 99 080 89 230 552 2022 2 495 737 102 702 79 334 045 2023 2 835 773 104 459 76 552 366 2024 3 339 757 108,402 69 762 953 Let wel:(a) Sluit pos in die finale totale vragdata vir 2017 en 2018 in.

Verwysings

Kategorie:Lughawens in die Verenigde State van Amerika