Lynthia Julius is 'n Afrikaanse digteres. Sy is gebore op Springbok en getoë in Kimberley en woon tans in Bloemfontein. Sy het 'n honneursgraad in filosofie aan die Universiteit van die Vrystaat verwerf. In 2021 het sy haar MA in Kreatiewe Skryfkunde aan dieselfde universiteit voltooi. Sy is in 2018 as wenner in die Afrikaans-taalkategorie van die AVBOB-digkunskompetisie bekroon. Haar debuutbundel, Uit die Kroes, het reeds verskyn.
Publikasies oor Lynthia Julius Vakkundige tydskrifte Basson, Earl en Bibi Burger. 2023. (Self)portrette in Uit die kroes deur Lynthia Julius- ’n Kultuurhandhawende pedagogiese benadering tot Afrikaanse literatuuronderrig. Tydskrif vir Geesteswetenskappe. Kamfer, Ronelda. 2021. Uit die kroes (Lynthia Julius). Tydskrif vir Letterkunde. Nel, Hennely. 2024. Interseksionele feminisme in Afrikaanse poesie: Lynthia Julius se Uit die kroes. Tydskrif vir Letterkunde. Smit, Mathilda. 2024. Lynthia Julius - Onderhoud - Ontlaering 2021. Tydskrif vir Geesteswetenskappe.
Media Bonthuys, Marni. 2024. Resensie: "Kinderlê" deur Lynthia Julius. Versindaba. De Vries, Izak. 2023. Lynthia Julius is LitNet en die Tuishuise se tweede inwoonskrywer op Cradock. LitNet. De Wet, Karen. 2020. Eietyds en eiesinnig: Lynthia Julius "vry met getroude sinne : en ligtekooi met reëls" . LitNet. Hambidge, Joan. 2020. Resensie Lynthia Julius - Uit die kroes Kwela, 2020. Woorde wat weeg. Jantjies, Candice. 2023. Lynthia Julius ontvang Jan Rabie & Marjorie Wallace-skrywersbeurs. Netwerk24. Meyer, Naomi en Lynthia Julius. 2023. Die Jan Rabie Marjorie Wallace-beurs 2024: ’n onderhoud met Lynthia Julius. LitNet. Norton, Cliffordene. 2024. Cliff-hanger: Kinderlê deur Lynthia Julius, ’n resensie. LitNet. Pieters, Liza-May. 2024. Lynthia Julius moeg van brandmerk as ‘bruin digter’. Netwerk24. Terblanche, Stefani. 2024. Lynthia Julius: ‘Bundel het met my geloop, ek moes onderdanig wees, luister’. Netwerk24. Troskie, Elodi. 2020. Lynthia Julius: 'Ek vee nie my geskiedenis uit my hare uit nie'. Klyntji. Van der Merwe, Joanette. 2020. Resensie: Uit die kroes (Lynthia Julius). Versindaba. Van der Merwe, Mart-Mari. 2024. Lynthia Julius se Kinderlê tref slagare. Klyntji.
Verwysings
Kategorie:Afrikaanse digters Kategorie:Afrikaanse skrywers