The Country Doctor is 'n Amerikaanse stilfilm uit 1909. D. W. Griffith is die regisseur.The Country DoctorTHE COUNTRY DOCTOR Die hoofrolspelers is Kate Bruce en Adele DeGarde.

Tans in die publieke domein word afdrukke van The Country Doctor bewaar in die filmargiewe van die Museum van Moderne Kuns en die Biblioteek van die VSA-kongres.

Storielyn 'n Dokter (Frank Powell) los sy siek dogter (Adele DeGarde) om 'n buurman te help wat ernstig siek is, en ignoreer sy vrou se versoeke om huis toe te kom en na sy eie dogter om te sien wat versleg.

Hoofrolspelers Kate Bruce Adele DeGarde Gladys Egan as Edith Harcourt Rose King Florence Lawrence as Mrs. Harcourt Mary Pickford Frank Powell as Harcourt

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse rolprente