Evika Siliņa (Riga, 3 Augustus 1975) is 'n Letse politikus vir die Eenheidsparty. Van 15 September 2023 tot 28 Mei 2026 was sy die 24ste eerste minister van Letland.
Van 2022 tot 2023 was sy Minister van Welsyn in die tweede kabinet van eerste Minister Krišjānis Kariņš.
Privaat lewe Evika Siliņa is getroud met Aigars Siliņš, met wie sy drie kinders het. Benewens haar moedertaal, Lets, praat Siliņa vlot Engels en Russies.
Eksterne skakels
Kategorie:Eerste Ministers van Letland Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense