Die Mondi-broodboomreservaat in die omgewing van Pelgrimsrus is een van die min oorgeblewe natuurlike tuistes van die dwergbroodboom. In hierdie tuin van 1 ha word 358 eksemplare van hierdie bedreigde plant beskerm.
Verwysings
Kategorie:Natuurreservate in Mpumalanga