duimnael|Takasugi Shinsaku Takasugi Shinsaku (高杉 晋作, 27 September 1839 – 17 Mei 1867) was 'n samoerai van die Chōshū-domein van Japan wat 'n beduidende bydrae tot die Meiji-restourasie gelewer het. Hy het verskeie skuilname gebruik om sy aktiwiteite van die Tokugawa-sjogunaat te verskuil.
Verwysing
(US).
OCLC 413111
Eksterne skakels
Kategorie:Japannese militariste Kategorie:Geboortes in 1839 Kategorie:Sterftes in 1867