Die 1986 Meksikaanse Grand Prix was 'n Formule Een-motorwedren wat op 12 Oktober 1986 op die Autódromo Hermanos Rodríguez in Meksikostad gehou is.
Die eerste Meksikaanse Grand Prix sedert 1970 is gehou by die nuuthernoemde Autódromo Hermanos Rodríguez, geleë in die Magdalena Mixhuca-ontspanningsportpark in die middel van Meksikostad. Die baan is effens verkort en aangepas van sy vorige uitleg; hoewel Meksikostad op 'n geologies aktiewe oppervlak geleë was; dus was die baan baie hobbelrig - en die mees vreesaanjaende en skouspelagtige draai (met 'n groot helling) op die baan, die 275 km/h, 180-grade Peraltada-draai, het van voorheen gebly, maar met meer aflooparea en minder helling as voorheen.
Dit was die eerste oorwinning vir Gerhard Berger sowel as vir die Benetton Formula-span. Benetton het op Pirelli-bande gery, en hul relatiewe duursaamheid in vergelyking met mededingers op Goodyearbande het tot die span se voordeel gestrek. Berger het hierdie wedren gewen omdat hy nie 'n kuipestop vir 'n vars stel bande hoef te gemaak het nie. Dit sou ook die finale oorwinning vir die turbo-aangejaagde BMW-enjin wees.
Renuitslag PlekNr.RenjaerVervaardigerRondtesTyd/Rede vir uitvalRoosterPunte120 Gerhard BergerBenetton-BMW681:33:18.7004921 Alain ProstMcLaren-TAG68 + 25.43866312 Ayrton SennaLotus-Renault68 + 52.5131446 Nelson PiquetWilliams-Honda67 + 1 rondte2355 Nigel MansellWilliams-Honda67 + 1 rondte32626 Philippe AlliotLigier-Renault67 + 1 rondte101718 Thierry BoutsenArrows-BMW66 + 2 rondtes21 823 Andrea de CesarisMinardi-Motori Moderni66 + 2 rondtes22 917 Christian DannerArrows-BMW66 + 2 rondtes20 1014 Jonathan PalmerZakspeed65Sonder brandstof18 113 Martin BrundleTyrrell-Renault65 + 3 rondtes16 1228 Stefan JohanssonFerrari64Turbo14 137 Riccardo PatreseBrabham-BMW64Tol uit5 1424 Alessandro NanniniMinardi-Motori Moderni64 + 4 Rondtes24 1525 René ArnouxLigier-Renault63Enjin13 1622 Allen BergOsella-Alfa Romeo61 + 7 rondtes26 Ret11 Johnny DumfriesLotus-Renault53Elektries17 Ret8 Derek WarwickBrabham-BMW37Enjin7 Ret15 Alan JonesLola-Ford35Buiteband15 Ret2 Keke RosbergMcLaren-TAG32Pap band11 Ret27 Michele AlboretoFerrari10Turbo12 Ret21 Piercarlo GhinzaniOsella-Alfa Romeo8Turbo25 Ret4 Philippe StreiffTyrrell-Renault8Turbo19 Ret19 Teo FabiBenetton-BMW4Enjin9 Ret16 Patrick TambayLola-Ford0Ongeluk8 DNS29 Huub RothengatterZakspeed0Ongeluk23 Bron:
Verwysings
Kategorie:Meksikaanse Grand Prix