Dipcadi × clarkeanum is 'n bolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan Namibië. Hierdie spesie is 'n kruising tussen Dipcadi bakerianum en Dipcadi glaucum.

Bronnelys Plants of the World

× clarkeanum Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Endemiese plante van Namibië