Calodendrum is 'n genus van struike en bome wat behoort tot die familie Rutaceae. Die genus is inheems aan Afrika.

Spesies Daar is twee spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Calodendrum capense (L.f.) Thunb. Calodendrum eickii Engl.

Verwysings