Metalasia humilis is 'n halfstruik wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap op die Houwhoekberg voor. Daar is slegs een bevolking op die piek van die berg bekend. Die spesie is deel van die fynbos en word as krities seldsaam beskou.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
humilis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika