Die swartland blombos (Metalasia octoflora) is 'n halfstruik wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap, vanaf Malmesbury tot by Durbanville, Paarl en Wolseley, voor.
Die plant het 'n voorkomsgebied van 1 583-1 828 km² en is deel van die fynbos. Daar was agt tot tien bevolkings wat nou erg gedefragmenteer is. Voorstedelike ontwikkeling en gewasverbouing het reeds 90% van die spesie se habitat oorgeneem. Die oorblywende plante word bedreig deur indringerplante, oorbeweiding en swak brandbeheer.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
octoflora Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika