duimnael|Zillertal Alpe in Tirool Die Zillertal Alpe (Duits: Zillertaler Alpen) is 'n bergreeks van die Sentraal-Oos-Alpe op die grens van Oostenryk en Italië.

Naam duimnael|Zillertal Alpe naby Mayrhofen Die reeks is vernoem na die Zillertal in die noorde daarvan.

Geografie Die reeks word begrens deur die Tuxerjoch-bergpas in die noorde (wat dit van die Tux-Alpe skei); die Birnlücke - Forcella del Picco pas na die ooste (skei dit van die Hohe Tauern); die Eisack en sy sytak die Rienz na die suide (skei dit van die Suidelike Kalksteen Alpe); en die Brennerpas in die weste (wat dit van die Stubai-Alpe skei).

Sub-groepe duimnael|'n Eenvoudige hangbrug in die Zillertal Alpe duimnael|Die Grosser Löffler (3 376 m) vanaf die Gigalitz gesien Die Zillertal Alpe word in die volgende subgroepe verdeel:

Tux hoofrif (Tuxer Hauptkamm) Zillertal hoofrif (Zillertaler Hauptkamm) en syranteDit word verder soos volg onderverdeel: Hauptkamm, Hochstellerkamm, Greinerkamm, Mörchen en Igentkamm, Floitenkamm, Ahornkamm, Riblerkamm, Magnerkamm. Reichenspitze-groep en oostelike Ziller-ranteDit word verder soos volg onderverdeel: Reichenspitzkamm, Gerloskamm, Schönachkamm, Wimmerkamm, Schwarzachkamm, Zillerkamm, Klockerkarstock. Pfunderer Berge (Pfunderer Berge)Dit word verder soos volg onderverdeel: Kreuzspitzkamm, Plattspitzkamm, Wurmaulkamm, Grubbachkamm, Mühlwalder Kamm.

Pieke Die hoofpieke van die Zillertal Alpe is: PiekHoogte (m/vt)Hochfeiler3 51011 515Großer Möseler3 48611 438Olperer3 48011 418Hochfernerspitze3 46311 362Schrammacher3 41011 190Turnerkamp3 42211 228Großer Löffler3 38211 096Fußstein3 38011 090Hoher Weißzint3 37111 060Schwarzenstein3 37011 057Reichenspitze3 30510 844Großer Mörchner3 28710 785Rauhkofel3 25110 666Hoher Riffler3 23110 600Hintere Stangenspitze3 22510 581Zillerplatenspitze3 14810 328Napfspitze3 14410 314Wilde Kreuzspitze3 13510 286Zsigmondyspitze3 08510 122Gitschberg2 5108 230

Bergpasse Die belangrikste bergpasse van die Zillertal Alpe is: Bergpas LiggingSoort Hoogte (m/vt) Mitterbachjoch Zemmtal na Sand in Taufers sneeu 3130 10 270 Trippachsattel Floitenvallei na Sand in Taufers sneeu 3054 10 020 Alpeinerscharte Zemmtal na Wipptal voetpad 2960 9712 Keilbachjoch Mayrhofen na Ahrntal voetpad 2868 9410 Heiliggeistjöchl Mayrhofen na Ahrntal voetpad 2658 8721 Krimmlertauern Krimml na Ahrntal voetpad 2634 8642 Horndljöchl Mayrhofen na Ahrntal voetpad 2555 8383 Lappacherjoch Lappach na Ahrntal voetpad 2366 7763 Tuxerjoch Tuxertal na Wipptal voetpad 2346 7697 Pfitscherjoch Zemmtal na Sterzing voetpad 2248 7376

Eksterne skakels duimnael| Village Gerlos, Brandberger Kolm en 'n paar laer berge CheckCams in die Zillertal Alpe Zillertal Alpe op kamdoalp.cz - Stapbeskrywing, foto's, GPX-lêers om af te laai (af) Zillertal Alpe op kamdoalp.cz - Pieke, foto's, posisies, naaste ander pieke (af)

Kategorie:Koördinate op Wikidata Kategorie:Alpe Kategorie:Oostenryk Kategorie:Valleie Kategorie:Berge Kategorie:Bergreekse Kategorie:Bergreekse in Europa