Tritonia watermeyeri is 'n knolagtige geofiet wat deel van die Iridaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom tussen wes van Robertson tot by Montagu verby Barrydale en tot by die Anysberg voor. Die spesie het tans geen bedreigings nie. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 4 967 km² en is deel van die Renosterveld. Die spesie het 'n 6% van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing maar die situasie het gestabiliseer.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
watermeyeri Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika