The Denial is 'n Amerikaanse stilfilm uit 1925. Hobart Henley is die regisseur.The DenialThe Denial Die hoofrolspelers is Claire Windsor, Bert Roach en William Haines.

Die film is geskryf deur Agnes Christine Johnston gebaseer op die toneelstuk A Square Peg (1923) deur Lewis Beach.

Lucille Ricksen het gesterf weens tuberkulose in diesefde maand as wat die film vrygestel is.

Storielyn Soos beskryf in 'n filmtydskrifresensie, probeer 'n ma om die liefde van haar dogter te rig soos sy goeddink. Wanneer haar dogter in opstand kom, besef sy hoe sulke oorheersing haar eie lewe bederf het en sy laat haar dogter toe om met die man van haar keuse, 'n jong offisier, te trou. Die Moeder se soortgelyke geskiedenis van jare gelede word in terugflitse weergegee.

Hoofrolspelers Claire Windsor as Mildred Bert Roach as Arthur William Haines as Lyman Lucille Ricksen as Dorothy Robert Agnew as Billie Emily Fitzroy as Rena William Eugene as Eugene Estelle Clark as Rosie

Bewaring 'n Gedeeltelike afdruk van The Denial is in die versameling van George Eastman House.Progressive Silent Film List: The Denial at silentera.com

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse rolprente Kategorie:Stilrolprente