Die nierwortel (Scabiosa transvaalensis) is 'n meerjarige blomplant wat deel van die Caprifoliaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in Mpumalanga vanaf Pelgrimsrus tot by Blyderivierspoort voor. Die plant word bedreig deur indringerplante.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
transvaalensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika