duimnael Tamon Yamaguchi (山口 多聞, Yamaguchi Tamon, 17 Augustus 1892 – 5 Junie 1942) was 'n Skout-Admiraal in die Japannese Keiserlike Vloot wat gedien het tydens die Tweede Chinees-Japannese Oorlog, en in die Stille Oseaan-oorlog tydens die Tweede Wêreldoorlog. Yamaguchi se vliegdekskipmag was deel van die aanval op Pearl Harbor. Hy het daarna aan die Slag van Midway deelgeneem, waar hy in aksie gedood is, en het gekies om saam met die vliegdekskip Hiryū af te gaan toe sy skip gesink is nadat sy deur vliegtuie van USS Enterprise en USS Yorktown gebombardeer is.
Bronne Fuchida, Mitsuo (with C.H. Kawakami and Roger Pineau), Midway - The Battle that Doomed Japan: The Japanese Navy's Story, Annapolis, 1955.
Peattie, Mark R., Sunburst: The Rise of Japanese Naval Air Power 1909-1941, Annapolis, Maryland: Naval Institute Press, 2001,
Eksterne skakels
Kategorie:Japannese militariste Kategorie:Japannese in die Tweede Wêreldoorlog Kategorie:Admiraals Kategorie:Geboortes in 1892 Kategorie:Sterftes in 1942