duimnael|214x214px|Logo van Galatasaray. Galatasaray Spor Kulübü (ook verwys na as Galatasaray SK, Galatasaray AS of sommer Galatasaray) is 'n Turkse sportklub gebaseer op die Europese kant van die stad Istanboel, insluitend spanne in basketbal, sokker, rolstoelsokker, vlugbal, waterpolo, handbal, atletiek, swem, roei, seil, judo, bridge, motorsport, perdesport, esport en skaak. Galatasaray is in 1905 gestig deur die 19-jarige, destyds, Hoërskool Galatasaray-leerling Ali Sami Yen, wat sommige van sy medestudente versoek het om 'n span te vorm en wedstryde te begin speel teen Engelse en Griekse sokkerspanne wat voorheen in Istanboel bestaan ​​het. Galatasaray se sokkerspan is die suksesvolste klub in die geskiedenis van Turkse sokker, en het meer bekers as enige ander Turkse klub gewen.

Verwysings

Eksterne skakels Galatasaray se webwerf

Kategorie:Istanboel Kategorie:Sport in Turkye