Lee Yi-hsiu (; gebore op 10 Junie 1988), bekend as History Bro (Chinees: 歷史哥), is 'n Taiwanese politieke aktivis, radiopersoonlikheid, en internetberoemdheid. Lee het 'n meestersgraad. Lee het Han Kuo-yu ondersteun. Gebore in 1988 en getoë in Kaohsiung, het hy 'n YouTube-kanaal.

Verwysings

Kategorie:YouTube Kategorie:Taiwannese