Die haassuring (Anacampseros subnuda) is 'n klein sukkulent wat deel van die Anacampserotaceae familie is. Die spesie is inheems aan Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes en die Vrystaat voor.

Die spesie staan ook as haastepel en muispeerkies bekend.

Infraspesies Die spesie het twee infraspesies: Anacampseros subnuda subsp. lubbersii (Bleck) Gerbaulet Anacampseros subnuda subsp. subnuda

Galery

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World

subnuda Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe