Buffalo Niagara Internasionale Lughawe is in Cheektowaga, New York, Verenigde State. Die lughawe bedien Buffalo, New York en Niagara Falls, New York in die Verenigde State, en die suidelike Golden Horseshoe- streek van Ontario, Kanada. Dit is die derde besigste lughawe in die staat New York en die besigste binne die Buffalo-Niagara Falls-metropolitaanse gebied. Dit is ongeveer 18 km oos van Downtown Buffalo en 97 km suidoos van Toronto. Die lughawe beslaan 400 hektaar.
Verwysings
Kategorie:Lughawens in die Verenigde State van Amerika