Haasballetjies (Anacampseros albidiflora) is 'n klein sukkulent wat deel van die Anacampserotaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap, Oos-Kaap en Wes-Kaap, vanaf Worcester tot by Steytlerville voor. Dit staan ook as boesmansuring bekend.
Galery
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World
albidiflora Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika