Air, soms ook AIR geskryf, is 'n Franse musiekduo bestaande uit Nicolas Godin en Jean-Benoît Dunckel. Air is 'n bakroniem ('n akroniem waarvan die betekenis ná die woord gevestig word om die woord 'n akroniem te maak) vir Amour, Imagination, Rêve, wat Liefde, Verbeelding, Droom beteken.
Ateljeealbums Moon Safari (1998) 10 000 Hz Legend (2001) Talkie Walkie (2004) Pocket Symphony (2007) Love 2 (2009) Le Voyage Dans La Lune (2012)
Kategorie:Franse musiekgroepe