Oop opvoedkundige hulpbronne (OOH) is onderrig-, leer- en navorsingsmateriaal wat doelbewus geskep en gelisensieer is. Die onderwysbronne is gratis vir die eindgebruiker, en hulle kan die material besit, deel en in die meeste gevalle ook verander.

Die 2019 UNESCO definisie beskryf OOH as "onderrig-, leer- en navorsingsmateriaal wat gebruik maak van toepaslike gereedskap, soos oop lisensiëring, om hul gratis hergebruik, voortdurende verbetering en hergebruik deur ander vir opvoedkundige doeleindes toe te laat." Miao, F, Mishra, S, Orr, D and Janssen, B. 2019. Guidelines on the development of open educational resources policies. UNESCO Publishing.

Verwysings