Oxalis pseudo-hirta is 'n knolagtige geofiet wat deel is van die Oxalidaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Daar was twee bevolkings wat by Du Toitskloof tot by Robertson voorgekom het. Beide die twee bevolkings is deur die aanplant van wingerde vernietig en die plant word as uitgestorwe beskou.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
pseudo-hirta Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika