duimnael|160px Tetsu Katayama (片山 哲, Katayama Tetsu, 28 Julie 1887 – 30 Mei 1978) was 'n Japannese politikus wat as Eerste minister van Japan gedien het van 1947 tot 1948. Hy was die eerste sosialis wat as Japannese eerste minister gedien het, en die laaste nie-lid van die Liberaal Demokratiese Party of sy voorlopers wat tot 1993 gedien het.
Eksterne skakels
Kategorie:Eerste Ministers van Japan Kategorie:Geboortes in 1887 Kategorie:Sterftes in 1978