Södertälje

280px Kaart Wapen 180px|senter 160px|senter Land  Landskappe 15px Södermanland Län 20px Stockholm Koördinate  Stigting 14de eeu Oppervlakte:    - Kommun 694,24 vk km  Hoogte bo seevlak 23 m Bevolking:    - Kommun (2024) 102 911  - Bevolkingsdigtheid (kommun) 148/vk km Tydsone UTC +1 (MET)  - Somertyd UTC +2 (MEST) Amptelike webwerf https://www.sodertalje.se/ Södertälje is 'n stad in Swede, geleë suidwes van Stockholm. Dit is bekend vir sy industriële sektor, insluitend die Scania-vragmotorfabriek. Die stad het 'n groot Assiriese/Siriërse gemeenskap.

Die Sweedse tennislegende Björn Borg is in 1956 in Södertälje gebore.

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Nedersettings langs die Oossee