Bluey is 'n Australiese kindertelevisiereeks geskep deur Joe Brumm. Die reeks is vervaardig deur Ludo Studio. Die première was op 1 Oktober 2018 op ABC Kids.

Bluey is in Afrikaans oorgeklank.Bluey die hond praat nou Afrikatale. Besoek op 6 September 2025.

Karakters

Bluey Heeler 'n 6 jaar oue blou Australiese beeshond wat die protagonis van die reeks is. Bingo Heeler 'n 4 jaar oue rooi Australiese beeshond wat Bluey se jonger suster is. Bandit Heeler (stem van David McCormack) 'n blou Australiese beeshond wat die pa van Bluey en Bingo is. Chilli Heeler (stem van Melanie Zanetti) 'n rooi Australiese beeshond wat die ma van Bluey en Bingo is. Muffin Heeler 'n 3 jaar oue grys Australiese beeshond wat die neef van Bluey en Bingo is. Socks Heeler 'n 1 jaar oue blou Australiese beeshond wat die neef van Bluey en Bingo en Muffin se suster is. Chloe 'n 6 jaar oue Dalmatian hond wat Bluey se beste vriend is. Lucky 'n goue labrador Retriever. Honey 'n beagle wat Bluey se vriend is. Mackenzie 'n Borderkollie wat Bluey se vriend van skool is. Coco 'n pienk poedel wat Bluey se vriend is. Snickers 'n dachshund wat Bluey se vriend is. Rusty 'n Australiese Kelpie. Indy 'n Afghaanse Hond. Winton 'n Engelse bulldog wat Bluey se vriend van skool is. Judo 'n Chow-chow. The Terriers is drie Miniatuur Schnauzer honde. Jack Russell 'n Jack Russell-terriër. Lila 'n Maltese hond. Missy 'n Australiese terriër. Pom Pom 'n Pomeraanse hond wat Bluey en Bingo se vriend is. Uncle Stripe Heeler (stem van Dan Brumm) 'n blou Australiese beeshond wat Bandit se jonger broer en die pa van Muffin en Socks is. Aunt Trixie Heeler (stem van Myf Warhurst) 'n wit Australiese beeshond wat Uncle Stripe se vrou en die ma van Muffin en Socks is. Mrs. Retriever (stem van Ann Kerr) 'n Goue apporteerhond wat Bingo se kleuterskoolonderwyser is. Calypso (stem van Megan Washington) 'n Australiese herdershond wat Bluey se onderwyser is.

Ontvangs

Resensies Emily Ashby van Common Sense Media het die reeks 4 uit 5 sterre gegee.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Australiese televisiereekse