Die 1989 Formule Een Brasiliaanse Grand Prix het op 26 Maart op die Autódromo José Carlos Pace in São Paulo, Brasilië plaasgevind. Dit was die eerste wedren van die kampioenskapseisoen gewees.

Die wedren oor 61 rondtes is deur die Brit Nigel Mansell in 'n Ferrari gewen, met die Fransman Alain Prost tweede in 'n McLaren-Honda.

Kategorie:Brasiliaanse Grand Prix