Die 1988 Formule Een Brasiliaanse Grand Prix het op 3 April op die Autódromo Internacional Nelson Piquet in Rio de Janeiro, Brasilië plaasgevind. Dit was die eerste wedren van die kampioenskapseisoen gewees.
Die wedren oor 60 rondtes is deur die Fransman Alain Prost in 'n McLaren-Honda gewen.
Kategorie:Brasiliaanse Grand Prix