Oxalis droseroides is 'n knolagtige geofiet wat deel is van die Oxalidaceae familie. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom van Tulbagh tot by Worcester en Malmesbury tot by Paarl voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 259 km² en word bedreig deur stedelike ontwikkeling, indringerplante en gewasverbouing. Laasgenoemde is veral 'n probleem in die Breederivier-vallei. Die spesie is deel van die fynbos.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
droseroides Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika