Die Pratt & Whitney R-985 Wasp Junior is 'n reeks van negesilinder, lugverkoelde, stervliegtuigenjins gebou deur die Pratt & Whitney Vliegtuig Maatskappy, vanaf die 1930's tot die 1950's. Hieride enjins het 'n verplasing van 16 L (985 kubieke duim); van die eerste modelle het krag van 220 kW geproduseer terwyl latere modelle 340 kW geproduseer het.
Die Wasp Junior-enjin het verskeie vliegtuie aangedryf, vanaf privaat en militêre vliegtuie tot klein vervoer vliegtuie, opleidingvliegtuie, vliegtuie vir gebruik in die landbou aook helikopters. Daar iss meer as 39,000 van enjins gebou en sommige van hulle is steeds in gebruik.
Verwysings
Kategorie:Vliegtuigenjins