Oxalis duriuscula is 'n knolagtige geofiet wat deel is van die Oxalidaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom in die Overberg voor tussen Botrivier, Heidelberg en Bredasdorp voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 5062 km² en het reeds 80% van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing. Die spesie is deel van die fynbos.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
duriuscula Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika