Die wilde-ertjie (Podalyria myrtillifolia) is 'n struik wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap vanaf Tulbagh tot by Gqeberha voor. Die spesie is deel van die fynbos. Soos die anders spesies in die genus staan dit ook bekend as keurtjie.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
myrtillifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika