Die klapperbos (Podalyria oleifolia) is 'n struik wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor, in die Hottentots-Holland- en vanaf die Kleinrivierberge tot by Elim. Die spesie is deel van die fynbos.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
oleifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika