duimnael|Uitsendingdekking van Life FM. Life FM is 'n gemeenskapsradiostasie wat in Klerksdorp, Potchefstroom en omgewing uitsaai, wat die Matlosana- en Tlokwe-munisipaliteit Noordwes dek. Die stasie saai ook uit wêreldwyd via webstroom en die Life FM-toepassing.
Die stasie word besit en bedryf word deur Life Broadcasting, 'n geregistreerde nie-winsgewende maatskappy. Life FM is 'n gelisensieerde gemeenskapsradiostasie met 'n Christelike etos, gebaseer in Klerksdorp. Life FM, https://www.lifefm.co.za/about-us/ Besoek 6 Januarie 2025. Die stasie is in 2012 gestig. Life FM het twee senderstasies, een in Klerksdorp en een in Potchefstroom en saai uit op 100.6 and 98.1 en bereik na raming 30 000 mense. Die stasie het 'n uitsaailisensie van die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van Suid-Afrika (OKASA).ICASA Website (Besoek April 2013) duimnael|regs|Die atlejee van Life FM
Uitsaaitale Engels (70%) Afrikaans (20%) Tswana (10%)
Programformaat duimnael|Life FM in Klerksdorp.60% Musiek 40% Bespreking
Verwysings
Eksterne skakels Life FM Webwerf
Kategorie:Afrikaanse radiostasies Kategorie:Suid-Afrikaanse radiostasies