Die blaue Stunde (Afrikaans: Blou uur) is 'n olieverfskildery deur die Duitse kunstenaar Max Klinger, voltooi in 1890. Die werk word tans by die Museum vir Skone Kunste, Leipzig, vertoon. Die skildery is geïnspireer deur die blou uur.Max Klingers "Die Blaue Stunde" – Meisterwerke der Ausstellung in der Bundeskunsthalle - Museumsfernsehen (in Duits)

Verwysings

Kategorie:Skilderye