Oxalis stokoei is 'n knolagtige geofiet wat deel is van die Oxalidaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Ceres tot by Michellspas voor. Volgens SANBI is die plant laas in 1936 gewaar en soektogte sedertdien het niks opgelewer nie.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

stokoei Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika