Oxalis strigosa is 'n knolagtige geofiet wat deel is van die Oxalidaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Tygerberg tot by Stellenbosch voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 400 km² en die twee oorblywende populasies word bedrieg deur stedelike ontwikkeling, die indringing van vreemde gras, die aanplant van wingerde en 'n gebrek aan brande.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
strigosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika