Oxalis suavis is 'n knolagtige geofiet wat deel is van die Oxalidaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Hopefield tot by Paternoster voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 141 km² en daar is minder as tien populasies oor. Die spesie word bedreig deur voorstedelike ontwikkeling en gewasverbouing.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
suavis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika