Die Stemhebbende retroflexe frikatief is 'n soort medeklinkerklank wat in sommige gesproke tale gebruik word. Die simbool in die Internasionale Fonetiese Alfabet wat die klank voorstel is <>, en die ekwivalente X-SAMPA simbool is z`.

Kategorie:Fonologie