Exeter 280px Ligging van Exeter in die VK Ligging in Devon 190px|senter 100px|senter Exeter Katedraal 130px|senter|border Land Land (VK) Graafskap Devon Koördinate Oppervlakte: - Totaal 47.04 vk km Hoogte bo seevlak ? m Bevolking: - Totaal (2017) 128 900 - Bevolkingsdigtheid 2 400/vk km Tydsone GMT - Somertyd BST (GMT+1) Burgemeester Lesley Robson Amptelike Webwerf www.exeter.gov.uk
Exeter is 'n stad in die suidweste van Engeland (in die Verenigde Koninkryk), in die graafskap van Devon. Die stad het 'n bevolking van 122 400 in 2007. Daar is ook 21 plekke in die Verenigde State van Amerika en een in Kanada wat na Exeter genoem is. Die Universiteit van Exeter is ook hier geleë.
Geskiedenis Daar was 'n Romeinse stad genoem Isca Dumnoniorum in die gebied van huidige Exeter en was die grootste Romeinse stad in die suidweste van Engeland. Later was daar 'n dorp aan die Exerivier genoem Escanceaster, wat nou die huidige Exeter is.
Exeter se Sandy Park was een van die gasheerstadions tydens die Rugbywêreldbeker 2015 en die Vrouerugbywêreldbeker 2025.
Demografie Exeter is een van die grootste stede in die suidweste van Engeland. In 2007 was 97,5% van sy bevolking Blankes, 1,4% Indiërs, 0,4% Swartes, 0,6% Chinese, en 0,1% ander.
Susterstede 21px Bad Homburg, Duitsland 21px Rennes, Frankryk 21px Terracina, Italië 21px Jaroslavl, Rusland
Kategorie:Nedersettings in Engeland