Die klawersuring (Oxalis pes-caprae) is 'n knolagtige geofiet wat deel is van die Oxalidaceae familie. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor.
Infraspesies Die spesie het twee infraspesies: Oxalis pes-caprae var. pes-caprae Oxalis pes-caprae var. sericea (Thunb.) T.M.Salter
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
pes-caprae Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika