Blunsdon is 'n dorpie in die suid-weste van Engeland, 1,5 km noordoos van Swindon. Dit het 5 641 inwoners in 2001 gehad.
Saam met die nabygeleë nedersetting van Blunsdon St Andrew en aanliggende Lower Blunsdon word daar ter vereenvoudiging na slegs Blunsdon verwys. Die A419-dubbelpad verdeel Blunsdon in Blunsdon St Andrew na die westekant, en Broad Blunsdon na die ooste.
Kategorie:Nedersettings in Wiltshire