Minkewalvis of dwergvinvis is 'n naam wat aan twee spesies seesoogdiere, die gewone minkewalvis (Balaenoptera acutorostrata) en Antarktiese minkewalvis (Balaenoptera bonaerensis), wat aan 'n klade in die suborde Baleinwalvisse gegee word. Die minkewalvis se amptelike naam is in 1804 deur Lacepède, gegeeLacepède, Histoire naturelle des cétacées. (Paris, 1804). wat dit as 'n dwergvorm van Balænoptera acuto-rostrata beskryf het.It had been inaccurately described by the Danish zoologist Johan Christian Fabricius in 1780, who assumed it must be an already described species, assigned his specimen to Balaena rostrata, a name, however, that was already in use.Modern orthography makes it Balaenoptera acutitostrata.
Sien ook Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike name Suider-Afrikaanse soogdiere en hul ordes
Verwysings
Kategorie:Vinwalvisse