Eriospermum aequilibre is 'n knolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap van De Rust tot by Uniondale voor. Daar is slegs twee subpopulasies bekend en word bedreig deur die verbouing van graan.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
aequilibre Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika