Hyobanche fulleri is 'n blomdraende plant in die Orobanchaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal, aan die kus tussen Durban en Port Edward, voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 215 km² en het reeds 80% van sy habitat afgestaan aan ontwikkeling aan die kus en die stabilisering van sandduine. Daar is tans vier subpopulasies bekend.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
fulleri Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika